Product image

Klein Roosboom Janét Shiraz 2022

Liewe Ma Janét. Om die matriarg van die De Villiers-familie se lewe te vier, het ons hierdie kaalvoetwyn vir Ma gemaak. ‘n Eerlike wyn met die fyn geure van Leipoldt se viooltjies, kompleksiteit van Opperman se ouma in kaneel en iemand, ja iemand in anys. ‘n Wyn met ‘n sterk ruggraat. ‘n Aardsheid en ‘n fluweelsagtheid net soos Ma… Gesondheid! Met liefde, Karin.

6 Bottle Case:

R 1,080.00

Order cost:

R 1,080.00